Brandkop Posduifklub - Duiwedag 31 Maart 2012 - Bloemfontein

Op Saterdag 31 Maart 2012 bied Brandkop Posduifklub by Sand du Plessis Hoërskool 'n duiwedag aan met Gert Swart as gasspreker. Daar is ook 'n veiling van uitgesoekte duiwe.

Die val ook saam met BPF se algemene jaarvergadering.

Vir meer inligting rakende die duiwe aangeleentheid kontak Ouboet Fouche by 082 379 1322.

Plek waar die duiwedag gaan plaasvind:

Hoërskool Sand Du Plessis

Pasteur Rylaan

Hospitaalpark

Bloemfontein

9301

Kliek hier vir Roete Aanwysing.

Find us on Facebook
Follow Us